Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
…
continue reading
'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
…
continue reading
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
…
continue reading
Check out the latest in news and notes in Star Wars: Galaxy of Heroes brought to you by Reality Skewed Gamers (RSG).
…
continue reading
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
…
continue reading

1
Wat beteken Trump se kriptoreserwe vir kriptopryse?
6:19
6:19
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
6:19Christo de Wit, hoof van Luno Suid-Afrika, verduidelik wat Donald Trump se kriptoreserwe vir kriptopryse beteken. Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Petru Wessels in Die vrou met 27 kinders by KKNK
17:56
17:56
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
17:56Petru Wessels is vanjaar te sien by die KKNK in die vertaalde toneelstuk, Die vrou met 27 kinders, wat sy laas in 1996 by die fees gedoen het.Por RSG
…
continue reading

1
DIE PROBLEMATIEK VAN PAROOL deur Ilse Salzwedel
26:29
26:29
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
26:29Ilse Salzwedel ondersoek ‘n kwessie wat die laaste paar maande dikwels voorbladnuus gehaal het: Behoort geweldsmisdadigers parool te kry, of nie? (Die program is nie geskik vir sensitiewe luisteraars of kinders nie, aangesien dit beskrywings van geweld bevat)Por RSG
…
continue reading

1
Hou 'n handelsmerk met 'n persoonlikheid
21:17
21:17
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
21:17Jorgina Heug gesels oor haar besigheid Adore Her by G.Por Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Hoe sleg is die idee dat die staat nie vanjaar sy GEPF-bydraes staak?
9:45
9:45
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
9:45Jaco van Tonder, direkteur van adviesdienste by Ninety One, deel sy insigte oor die voorstel dat die staat vanjaar sy GEPF-bydraes staak. Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Curro groei ondanks groter druk op ouers
10:53
10:53
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
10:53Curro het vandag tussentydse resultate bekend gemaak. Die omset is 8% hoër en wesensverdienste styg met 10%. Die uitvoerende hoof, Cobus Loubser, bespreek die resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Woollies se wins val met 20%, sny dividend met 30%
8:32
8:32
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
8:32Roy Bagattini – uitvoerende hoof, Woolworths Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS bespreek die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 5 Maart 2025
44:02
44:02
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
44:02Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Dirigent Johann van der Sandt gesels oor die koorprojek, Ja vir die lewe!Por RSG
…
continue reading
Terrance April het onlangs 'n konsert bygewoon waar die tjellis, Bertine van Schoor, en die pianis, Megan-Geoffrey Prins, die gehoor getrakteer het op musiek uit die Ooste. Dit is 'n uitsonderlike program van minder bekende werk, wat 'n visuale prentjie skets oor 'n roete langs die antieke Syroete. Die titel is MUSIC ALONG THE SILK ROUTE.…
…
continue reading
Die Agri Econ-barometer bevat die insigte van 118 landbou-ekonome oor die vooruitsigte van kommersiële landbou vir die volgende 12 maande. Prof. Johan Willemse, ekonoom van Agrikonsult, gesels oor die jongste opname. Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Harmony Gold het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember aangekondig. Die wesensverdienste het met 33% gestyg. Die uitvoerende hoof, Beyers Nel, gesels oor die winssyfers. Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Discovery Bank lank voor sy sakeplan winsgewend
8:44
8:44
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
8:44Adrian Gore, die uitvoerende hoof van Discovery gesels oor die groep se fiansiële resultate en sê Discovery Bank is winsgewend en het nie meer kapitaal nodig nie. Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Statistieke Suid-Afrika het vandag die jongste BBP-syfer aangekondig. Dawie Roodt, stigter en hoofekonoom van die Efficient Groep, gesels oor Suid-Afrika se ekonomie. Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Shoprite maak (amper) ’n winkel ’n dag oop
6:49
6:49
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
6:49Pieter Engelbrecht, uitvoerende hoof van Shoprite bespreek die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, gesels oor Amerika se tariewe teen Kanada, China en Mexiko. Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 4 Maart 2025
46:11
46:11
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
46:11Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Kleuterzone se uitvoerende hoof bedank en daar is probleme met aandeelhouersertifikate
7:07
7:07
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
7:07Liesl Peyper – senior joernalis, Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Natuurrampe raak ’n al hoe groter risiko vir Santam
7:30
7:30
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
7:30Die grootste korttermynversekeringsgroep, Santam, het vandag sy winsyfers aangekondig. Die finansiële hoof, Wikus Olivier, bespreek die resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Amazon-hommeltuie is nie in dié dorp welkom
5:15
5:15
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
5:15Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie, Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool, gesels oor Amazon-hommeltuie wat nie in ‘n sekere dorp welkom is nie. Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
JSE beleef ’n goeie jaar so beleggers skielik weer in SA belang stel
7:49
7:49
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
7:49Dr Leila Fourie, uitvoerende hoof van Johannesburg Stock Exchange (JSE) gesels oor hulle finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading
ArcelorMittal het aangekondig dat hy sy langstaal-aanleg in Newcastle gaan sluit. Morné Seaman, president van die Newcastle Sakekamer, bespreek die werksgeleenthede wat in gedrang is en wat volgende gaan gebeur. Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 03 Maart 2025
48:22
48:22
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
48:22Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor die plaaslike kommoditeitsaandele, asook oor Aspen en RCL Foods se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, en Rita Cool, hoof van individuele adviesstrategie by Alexforbes, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Nuwe, en meer infrastruktuur is nodig om water by Johannesburg se inwoners te kry
7:07
7:07
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
7:07'Ons bestuur nie die waterreserwes behoorlik nie, omdat ons nie vir gebruikers sê dat hulle beperk is nie': Prof Mike Muller – besoekende adjunkprofessor, Wits se Bestuurskool en voormalige direkteur-generaal, departement van water en sanitasie. Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
‘n Nuwe indeks om te wys of jy tevrede is met die diens wat jy kry
7:39
7:39
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
7:39Prof Adré Schreuder van die Universiteit van Pretoria gesels oor die Customer Experience-indeks. Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading