Sake wat Afrikaners raak. WhatsApp jou stemboodskap en word ingesluit in die volgende episode. Kom gesels saam oor Afrikaners, ons uniekheid, ons voorkeure, ons swakhede, ons geite en geskiedenis. Die Dirk Scheepers program is beskikbaar op alle goeie podcast toepassings asook Spreaker & YouTube.
…
continue reading
1
Dr. Danie Langner - Voortrekkermonument
26:41
26:41
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
26:41
Dirk gesels met Danie oor die Voortrekkermonument (VTM), sy visie vir die toekoms en hoe dit gaan met die omdraai-strategie. Die Voortrekkermonument is meer as net ’n erfenisbewaringsterrein. Dit is Afrikaners se kultuurtuiste waar almal welkom is. Dit is ’n baken van hoop wat jy uit enige rigting van Pretoria kan sien. Die Voortrekkermonument bied…
…
continue reading
1
Jaco Kleynhans en Werner Human in Austin, TX
22:22
22:22
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
22:22
Dirk kon gesels met Jaco and Werner op hul besoek aan Amerika en gesels oor die Solidariteit Beweging, hul persoonlike aansporing en die omarming van Afrikaners in die diaspora.Por Podmedia
…
continue reading
Dirk se geselsie met Dawie begin heel lig en word stelselmatig 'n rou gesprek oor die lewe, konstante selfverbetering en 'n boodskap van hoop in 'n donker tyd. Geniet dit en onthou om in te teken deur "Subscribe" te druk op Apple Podcasts of te "Follow" op Spotify.Por Podmedia
…
continue reading
In hierdie episode gesels Dirk met Sihle Ngobese, oftewel Big Daddy Liberty, oor ras, kultuur, vryheid en geloof. Teken in deur subscribe te druk langs die DS Program op jou foon.Por Podmedia
…
continue reading
Dirk kon net voor die staatsinperking met Flip gesels. Hulle raak aan verskeie onderwerpe, soos die artikel wat Flip geskryf het, eie arbeid, en die belangrikheid van met mekaar praat.Por Podmedia
…
continue reading
Por Podmedia
…
continue reading
Geseënde Geloftedag en Kersfees aan my luisteraars! Mag jou voorspoed jou verveel in 2020.Por Podmedia
…
continue reading
1
Hak af jou karretjie van die Republiek (sover moontlik)
4:19
4:19
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
4:19
In hierdie episode kom Dirk met 'n kort boodskap van hoop vanuit Amerika: Probeer nie te veel die probleme van 'n sekere land waarin jy jouself bevind te internaliseer nie. Veral as die land nie goedgesind is aan jou as minderheid nie. Luister, deel en praat saam op Twitter!Por Podmedia
…
continue reading
Charl & Liza-Marie is die eienaars van De Afrikander Handelshuis asook die REPUBLK handelsmerk. Hulle het met Dirk gaan praat oor geskiedenis, podsendings, identiteit en waarom Afrikaners so lief is om "New York" hemde te dra.Por Podmedia
…
continue reading
Dankie aan ons borg, SAPMOK vellies! (Sapmok.com). Sue-Ann de Wet van Wêreldwyd gesels met Dirk oor Afrikaners in die diaspora. Teken in, deel en praat saam op Twitter.Por Podmedia
…
continue reading
Por Podmedia
…
continue reading
Die kragtige Jacques Basson van die Klipkouers potgooi is vandag Dirk se gas. Hulle raak aan verskeie onderwerpe soos besigheid, entrepeneurskap, Afrikanerskap en nog vele meer.Por Podmedia
…
continue reading
In hierdie episode gesels Dirk met Emile Coetzee van Eensgesind. Hulle praat oor die toekoms van podsendings, die geskiedenis en nog vele meer.Por Podmedia
…
continue reading
Por Podmedia
…
continue reading
Por Podmedia
…
continue reading
1
Mens weet nooit tot jy vir jouself gaan kyk nie - Orania
5:13
5:13
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
5:13
Por Podmedia
…
continue reading
1
Die Staat teenoor Die Gemeenskap, Zille vs Buys
8:54
8:54
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
8:54
In hierdie episode kyk Dirk na die idee van die bekwame staat as oplossing vir Afrikaners, teenoor 'n gemeenskap wat vir haarself sorg. Hy gebruik uittreksels vanuit gesprekke met Helen Zille en Flip Buys. Praat gerus saam op Twitter, deel en teken in!Por Podmedia
…
continue reading
1
Martijn van Helvert, Kragdag en Bezuidenhout wen in Spanje
4:18
4:18
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
4:18
Por Podmedia
…
continue reading
1
Solidariteit Netwerk, Gerda Steyn wen die Comrades
4:12
4:12
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
4:12
In hierdie episode gesels Dirk oor die Solidariteit-Netwerk en Gerda Steyn wat die Comrades wen. Teken in en deel gerus die episode.Por Podmedia
…
continue reading
Por Podmedia
…
continue reading
Por Podmedia
…
continue reading
Por Podmedia
…
continue reading
1
Multichoice Moles en Afrikaner vs. Afrikaanssprekende
5:36
5:36
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
5:36
Por Podmedia
…
continue reading
Por Podmedia
…
continue reading
Por Podmedia
…
continue reading
Por Podmedia
…
continue reading
Por Podmedia
…
continue reading
Por Podmedia
…
continue reading
1
Finansiële geletterdheid, Jay en Trevor se twis en Chris van Heerden
6:08
6:08
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
6:08
Por Podmedia
…
continue reading
Por Podmedia
…
continue reading
1
Podmedia, Hoërskool Driehoek en Max Moles
5:53
5:53
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
5:53
Por Podmedia
…
continue reading
Por Podmedia
…
continue reading
Por Podmedia
…
continue reading
Por Podmedia
…
continue reading
Por Podmedia
…
continue reading
Por Podmedia
…
continue reading
Por Podmedia
…
continue reading
1
Ramaphosa New York-uitsprake opvolg en Afrikaners in die buiteland
6:05
6:05
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
6:05
Ramaphosa New York-uitsprake opvolg en Afrikaners in die buiteland by Dirk ScheepersPor Podmedia
…
continue reading
1
Die "Gelofte-lied" en Willem Petzer opvolg
5:22
5:22
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
5:22
Por Podmedia
…
continue reading
Julle pragtige bliksems! Hierdie episode is in onderhoudformaat met twee lede van die Podlitiek-podsending. Ek was by hulle hoofkwartiere en ons het oor 'n reeks goed gesels, van identiteit tot heterogeniteit, en nog vele meer. Los gerus kommentare op Twitter.Por Podmedia
…
continue reading
Julle pragtige bliksems! In hierdie episode kyk ons na die #Boertestimony beweging.Por Podmedia
…
continue reading
1
Parlement Moles en Afrikaners in die Buiteland
5:20
5:20
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
5:20
Praat saam op Twitter, laat my weet wat jy dink, jou opinie tel! Met baie liefde vir julle pragtige bliksems!Por Podmedia
…
continue reading
Hoe lyk dit julle pragtige bliksems! Ek is Dirk Scheepers, hierdie is die DS Program en kom ons spring kop eerste in. Getroue luisteraars het versoek dat daar meer aandag geskenk word aan die onteiening sonder vergoeding sage so ons gaan gesels oor die nuutste gebeure rondom dit. En met dit, tot ‘n volgende keer, julle pragtige bliksems.…
…
continue reading
Por Podmedia
…
continue reading
Julle pragtige bliksems! In hierdie episode kyk ons na die #farmlist-saga. Afriforum het ‘n lys in die hande gekry van 139 plase, ons weet nog nie presies hoe of van wie af nie, wat geoormerk is vir onteiening sonder vergoeding.Por Podmedia
…
continue reading
Por Podmedia
…
continue reading
1
Zoeloe Vryheid, die reënboognasie en die Afrikaner
5:27
5:27
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
5:27
In hierdie episode kyk ons na die uitsprake van die Zoeloe koning en of die reënboognasie-idee dalk net bietjie verder besig is om sy gat te sien. Wat is jou opinie oor die idee van afstigting/sesessie? Twitter: @DSProgram Welkom aan die nuutste Afrikaanse politiek-podsending: @PodlitiekPor Podmedia
…
continue reading
Por Podmedia
…
continue reading
Por Podmedia
…
continue reading
Por Podmedia
…
continue reading