Sondag 13 Oktober 2024 Stephan Briel
MP3•Home de episódios
Manage episode 444971505 series 2644201
Conteúdo fornecido por Gereformeerde kerk Bergbron. Todo o conteúdo do podcast, incluindo episódios, gráficos e descrições de podcast, é carregado e fornecido diretamente por Gereformeerde kerk Bergbron ou por seu parceiro de plataforma de podcast. Se você acredita que alguém está usando seu trabalho protegido por direitos autorais sem sua permissão, siga o processo descrito aqui https://pt.player.fm/legal.
Lees: Gen 2: 15 – 3: 7.
Fokus: Gen 3: 4.
Satan se leuen: God is ‘n leuenaar.
- Nadat Satan ‘n vastrap plek in Eva se gedagtes gekry het deur die twyfel in haar, beweeg hy nou van bevraagtekening van God tot direkte ontkenning: “Julle sal beslis nie sterf nie…”
- Wat nodig is om die waarheid te ken, is openbaring waarop die Bybel aanspraak maak. (bv Heb 1: 1-3 en 2 Tim 3: 16-17)
Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:
- Hoekom is die beheer van ons denke so belangrik en watter strategie gebruik Satan om ons denke te beheer?
- Verduidelik die leuen wat Satan in Gen 3: 4 verkondig.
- Wat beteken dit dat die Skrif deur God geïnspireer is? (vgl 2 Tim 3: 16-17)
- Wat is jou antwoord op die sg. Nuwe Hervormers?
- Op watter maniere leef kerkmense baie keer asof God se Woord vals is?
278 episódios