Sondag 24 Maart 2024 Stephan Briel
MP3•Home de episódios
Manage episode 408552662 series 2644201
Conteúdo fornecido por Gereformeerde kerk Bergbron. Todo o conteúdo do podcast, incluindo episódios, gráficos e descrições de podcast, é carregado e fornecido diretamente por Gereformeerde kerk Bergbron ou por seu parceiro de plataforma de podcast. Se você acredita que alguém está usando seu trabalho protegido por direitos autorais sem sua permissão, siga o processo descrito aqui https://pt.player.fm/legal.
Lees: Joh 12: 12-19.
Fokus: Joh 12: 13-15.
Kenmerke van ‘n ware geloof in Jesus as die Christus.
- Ware geloof is Christus-gesentreerd en nie self-gesentreerd nie.
Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:
- Hoe het die skare se gesindheid teenoor Jesus verander vanaf sy intog in Jerusalem tot met sy verhoor? Wat was die rede hiervoor?
- Hoe het die dissipels se gesindheid verander met Jesus se verhoor en kruisiging?
- Die feit dat Jesus Jerusalem op ‘n donkievul binnegegaan het, en nie op ‘n oorlogsperd nie, is ‘n aanduiding van die nederigheid en sagmoedigheid (v 5) van Jesus se Messiasskap. Wat beteken dit en wat is ‘n noodwendige gevolg van Jesus se sagmoedigheid?
278 episódios