'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
…
continue reading
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
…
continue reading
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
…
continue reading
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.
…
continue reading
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
…
continue reading
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor robotte as werknemers. Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
’n 1000+ sake-idees om jou entrepreneursreis mee af te skop
23:23
23:23
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
23:23
George Foley, entrepreneur en gesertifiseerde finansiële beplanner by Discovery gesels oor sake-idees.Por Ryk van Niekerk
…
continue reading
Lefra Produksies vier vanjaar sy 30ste bestaansjaar. Frans Swart, die besturende direkteur, vertel van hierdie groot mylpaal.Por RSG
…
continue reading
1
Bestuur jou geldsake goed, en betaal minder rente
7:17
7:17
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
7:17
Hylton Kallner, uitvoerende hoof van Discovery Bank gesels oor hulle nuwe huislening, en hoe huiseienaars minder rente kan betaal. Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
SA batebestuursbedryf bestuur nou meeste geld ooit
7:15
7:15
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
7:15
Sunette Mulder, senior beleidsadviseur by die Vereniging vir Spaar en Beleggings (Asisa) gesels oor Suid-Afrika se batebestuursbedryf. Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
McDonalds-hofsaak het arbeidsprokureurs aan die praat
8:02
8:02
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
8:02
Marthie Engelbrecht, arbeidskonsultant by Engelbrecht Employment Law Professionals gesels oor McDonald's se hofsaak teen 'n werknemer wat die maatskappy wou afpers. Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 03de Junie 2024
49:10
49:10
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
49:10
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Koalisie-onderhandelings moet pragmaties wees
9:07
9:07
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
9:07
Cas Coovadia, uitvoerende hoof van Sake-eenheid Suid-Afrika (Busa) gesels oor koalisie-onderhandelings. Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte se reaksie op die nuwe koalisie-era, Brait se aankondiging, en Sasol se aandeelprys wat val. Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG) beantwoord die vrae wat lusiteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Die JSE ry wipplank vandag, en die rand is ook onder druk
6:43
6:43
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
6:43
Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor kopieregskending deur Google, Microsoft en OpenAI. Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Die PayShap platform sien miljoene transaksies
8:23
8:23
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
8:23
Solly Bellingan, hoof van bemarking by BankservAfrica gesels oor PayShap. Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Gerrie Fourie, uitvoerende hoof van Capitec gesels oor hulle uitbreidingsplanne. Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 31ste Mei 2024
49:11
49:11
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
49:11
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Dr Dirk Strydom, hoof van Nampo-afdeling en bemarkings-en navorsingskoördinering by Graan SA gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Die rentekoers bly die hoogste in 15 jaar
4:45
4:45
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
4:45
Dr Elna Moolman, hoof van finansiële markte by Standard Bank Groep Navorsing & Ekonomie gesels oor die rentekoers. Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Hannes van den Berg, portefeuljebestuurder by Ninety One gesels oor Anglo American en BHP. Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 30ste Mei 2024
50:03
50:03
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
50:03
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Gert Visser van Rand Merchant Bank oor hoe staatseffekte reageer op die verkiesing. Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Transnet se reis met klippe en korrupsie besaai
48:13
48:13
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
48:13
Prof Jan Havenga, direkteur by die Gain Groep en emeritus professor aan die Universiteit van Stellenbosch gesels oor Transnet. Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Die naam, Debbie Turner, is sinoniem met die danswêreld. Sy het onlangs ‘n nuwe balletgeselskap in Kaapstad, Cape Ballet Africa, begin. In die eerste deel van Christelle Webb-Joubert se gesprek met Debbie, gesels hulle eers haar loopbaan. Debbie vertel dat sy reeds in die ouderdom van drie begin dans het.…
…
continue reading
1
Johannesburg Filharmonies se winterseisoen 2024
9:07
9:07
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
9:07
Die Johannesburg Filharmoniese Orkes se winterseisoen skop op Donderdag 30 Mei 2024 af. Magda de Vries vertel van die onderskeie programme.Por RSG
…
continue reading
1
Hoekom groei visplase nie in SA soos in die res van die wêreld nie?
7:47
7:47
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
7:47
Leslie Ter Morshuizen – stigter van Aquaculture Solutions Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Die W&V Waterfront begin met ’n windkrag-toetsprojek
6:37
6:37
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
6:37
Petro Myburgh – senior bestuurder: volhoubaarheid, V&A Waterfront Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Jy kan op die uitslag van die verkiesing wed
8:58
8:58
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
8:58
Gideon Mann – hoofbedryfsbeampte, SunBet Volg RSG Geldsake op TwitterPor Ryk van Niekerk
…
continue reading