The Contraption Podcast by Alcatrapz: Always the freshest Trapmusic!
…
continue reading
Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
…
continue reading
Berekende woedeuitbarstings is ook ʼn vorm van brutaliteit en is uiters vreesaanjaend en effektief. Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
Sy ervaring van die vreugde en uitdagings van ouerskap het hom gehelp om sy musikale stem weer te ontdek en terug te keer na sy wortels. Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
Braaisakkie beïndruk by sakekompetisie
10:49
10:49
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
10:49
Die boodskap van Johannes 21:6, waar Jesus vir sy dissipels gesê het om hulle nette aan die anderkant van die skuit te gooi om die vis uit te trek, het volgens die entrepreneur Awie Krog die idee vir sy unieke braaisakkies geïnspireer. Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
Manipulasie laat jou in eie oordeel twyfel
16:49
16:49
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
16:49
ʼn Manipuleerder is werklik ʼn wolf in skaapsklere. Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
Gesonde gesinne | Verstaan jou kind se sensoriese sensitiwiteit
8:17
8:17
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
8:17
In die jongste aflewering van “Gesonde gesinne” verduidelik Lourindi van die soort uitdagings wat ʼn sensories sensitiewe kind kan ervaar. Skink vir jou ʼn koppie boeretroos, en kom luister na die volledige onderhoud. Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
“Ek dink die sukses van Tuks Camerata lê in die studente wat regtig daar wil wees omdat hulle lief is vir musiek.” Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
“Ek sal nie sê dat ek dit najaag nie, maar ek hou definitief daarvan om spontane keuses in my lewe te maak.” Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
Gesonde gesinne | Sensoriese integrasie is noodsaaklik vir jou kind se ontwikkeling
9:00
9:00
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
9:00
As ʼn kind uitdagings met sensoriese integrasie ervaar, kan dit hulle lewe besonders moeilik maak. Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
Mari Bosman maak Nederlandse liedjie haar eie
7:22
7:22
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
7:22
“Ek was mal oor die liedjie en het met Willem & Jan kontak gemaak om te hoor of ek dit in Afrikaans kan doen. Hulle was baie opgewonde daaroor, en so is ‘Tussen jou en my’ gebore.” Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
“Die besitlikheid kan selfs nog meer blatant wees en kan voorkom in die sin: ‘As jy lief is vir my, dan sal jy ...’.” Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
“ʼn Manipuleerder kan, selfs deur niks te sê nie, hulle oë gebruik om jou uit te lag en minderwaardig te laat voel.” Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
4 Eva Young Band verbreek stilte met Anton Goosen-medley
8:56
8:56
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
8:56
“Ek voel dit is die beste enkelsnit wat ons nog uitgebring het, te danke aan oom Anton.” Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
Genesingspad vir Johnny Davids ná kinderjare se seer
11:52
11:52
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
11:52
Die bekende aanbieder se outobiografie vertel die verhaal van sy onstuimige grootwordjare op die Kaapse Vlakte en hoe hy bo sy omstandighede uitgestyg het. Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
Gesonde gesinne | Bestuur jou neurodivergente kind se energie, voorkom uitbranding
19:16
19:16
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
19:16
Hoe voorkom ons uitbranding by kinders? Lourindi help in hierdie aflewering van “Gesonde gesinne” met raad om dit af te weer. Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
‘Ons is ontwortel, maar nie sonder Jesus nie’
12:41
12:41
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
12:41
“Hy is altyd met ons. Hierdie waarheid versterk my geloof en help my in hierdie moeilike tyd, en ek is bly met God by my.” Kom luister saam na die onderhoud met Elizabeth Botha van Geopende Deure Suider-Afrika waar sy aanlyn vir Maroela Media vertel het van die getuienis van pastoor Soré en hoe hul organisasie hom en ander Christene in vlugtelingka…
…
continue reading
“Hul gebruik leuens om ʼn vals beeld van hulself te skep en kom so as ʼn goeie persoon met suiwer bedoelings voor.” Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
Skoonheid Demi-Leigh publiseer boek ook in moedertaal
11:08
11:08
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
11:08
Hoewel die donkerkopskoonheid tans in die VSA woon, sê sy dit was vir haar belangrik om die boek ook in Afrikaans beskikbaar te stel. Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
Gesonde gesinne | Neurodivergente kinders sukkel dikwels met angs
22:40
22:40
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
22:40
Enige ouer sal wonder hoe hulle hul angstige kind kan help, en berader Lourindi het raad. Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
Blyspel belig Afrikaner-identiteit met musiek, humor
12:44
12:44
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
12:44
“Daar is iets besonders aan die verhoog – jy word gevoed deur die gehoor. As hulle lag of reageer, moet jy as akteur aanpas.” Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
‘Goue jaar van eerstes’ vir nuwelingsangeres
8:24
8:24
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
8:24
Hoewel musiek nou die hooffokus in dié tiener se lewe is, is Carley se droom om ná skool ʼn loopbaan in joernalistiek te volg. Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
Europese stad bekoor, inspireer Nataniël
34:34
34:34
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
34:34
Of dit nou in Suid-Afrika of in Nederland is, hy hou nooit op om sy passie vir die kunste met die wêreld te deel nie. Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
Sorgelose kinderlewe op platteland inspireer Lianie May
13:04
13:04
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
13:04
“Dit het so lekker bymekaar gekom. Ek hoop net die liedjie vind ʼn huis by mense, dan het ek bereik wat ek wou.” Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
Bad Peter-musikant sing nou in moedertaal
10:24
10:24
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
10:24
“Afrikaans het vir my soos ʼn vars uitdaging gevoel. Daar is beslis verskille in hoe ʼn mens ʼn liedjie in Afrikaans en Engels sou skryf.” Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
‘Waardeer ons ouer garde se wyshede,’ sê Dolla se ouma
10:33
10:33
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
10:33
“Ek weet die lewe jaag ons aan en ons almal dink ons het baie tyd, maar as jy weer sien, en gelukkig genoeg is, staan jy self by daardie laaste paar stopstrate.” Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
Bekoring en sjarme word gebruik om ʼn persoon wat gemanipuleer word, asook hulle vriende en familie, onder die duim te hou. Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
In die laaste episode van Maroela Media se podsendingreeks oor gewig, gesels ons met dr. Catherine van Heerden oor gewigsverlies en watter sielkundige aspekte daarmee gepaard gaan. Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
Gesonde gesinne | Dissipline en neurodivergente kinders werk anders
16:47
16:47
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
16:47
Lourindi Nel verduidelik wat die beste vir neurodivergente kinders in terme van dissipline werk. Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
Sonder Onderbroeke gerat (en ten volle geklee) vir musiekbedryf
7:40
7:40
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
7:40
Hulle is genader is om aan die Battle of the Bands-kompetisie deel te neem nadat een van hulle liedjies se musiekvideo die Groot FM-span se aandag op TikTok getrek het. Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
In die eerste episode van Maroela Media se podsendingreeks oor manipulasie bespreek dr. Louisa Stoker die eerste stap in ʼn manipuleerder se meesterplan. Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
Hoe beïnvloed ek my kind se verhouding met kos?
27:30
27:30
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
27:30
Dr. Catherine van Heerden, ʼn sielkundige, gesels oor die impak wat ouers op hul kinders se verhouding met kos het. Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
Gesonde gesinne | Hoe weet jy jou kind is sensories oorweldig?
19:09
19:09
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
19:09
Lourindi Nel lig ʼn paar waarskuwingstekens uit wat daarop dui jou sensories sensitiewe kind raak oorweldig. Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
In hierdie episode van Maroela Media se podsendingreeks oor gewig, gesels dr. Catherine van Heerden, ʼn sielkundige, oor die stigmas en stereotipes wat dikwels met gewig gepaard gaan en hoe jy dit kan afskud. Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
Gesonde gesinne | Neurodivergente kinders kommunikeer anders
21:30
21:30
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
21:30
Vermy kommunikasiemisverstande met neurodivergente kinders met hierdie praktiese raad. Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
‘Volsirkeloomblik’ vir musieknuweling Aya Nixon
13:21
13:21
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
13:21
Hoe klein sy ook al was, het sy toe al geweet dat sy ook op ʼn verhoog hoort. Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
Francois van Coke opgewonde oor nuwe hoofstuk
15:58
15:58
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
15:58
ʼn Massakonsert, ʼn outobiografie en splinternuwe musiek. Dít is waarmee Francois van Coke homself die res van die jaar gaan besig hou. Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
Eloff ‘doodgewone ou’ ondanks musieksukses
10:47
10:47
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
10:47
“Ek is eintlik ʼn ‘chilled’ ou, ʼn nar – al lyk dit nie so nie.” Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
Gesonde gesinne | Wat is neurodiversiteit?
36:23
36:23
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
36:23
ʼn Akkurate diagnose van ʼn gekwalifiseerde persoon so gou as moontlik is nodig om ʼn ondersteunde omgewing vir neurodivergente kinders te skep. Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
Fatman tref in die kol met prettige ‘Olifant’-oorwurm
17:38
17:38
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
17:38
Die Fatman-lied het die verbeelding van sy jonger aanhangers aangegryp en weer van “Oom Olifant” ʼn huishoudelike naam gemaak. Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
Wat is die regte, pligte van huishoudelike werkgewers?
26:15
26:15
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
26:15
Adv. Cisca Moyses beantwoord algemene vrae en deel professionele raad oor die huislike werksomgewing. Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
Krone-konsert vanjaar selfs nóg groter, beter
9:43
9:43
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
9:43
Hermias Spangenberg, bemarkingspesialis by Select Musiek, gesels oor wat Krone-konsertgangers vanjaar in Pretoria kan verwag. Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
‘Musiek is in my bloed,’ sê Marno van der Merwe
9:47
9:47
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
9:47
“Dit is vir my baie lekker om weer op te neem, te skryf en op die verhoog te wees. As dit in jou bloed is, is dit in jou bloed – jy kan nie daarvan weghardloop nie.” Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
'Skaam, introvert' Dirk ontpop op verhoog
8:02
8:02
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
8:02
Hy is dalk katjie van die baan op die verhoog, maar in werklikheid is die sanger ʼn introvert wat nog elke keer senuweeagtig raak voordat hy op die verhoog klim. Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
In die tweede episode van Maroela Media se podsendingreeks oor gewig en gesondheid werp dr. Catherine van Heerden, ʼn sielkundige, lig op wat eetsteurnisse is en wat dit behels. Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
Karlien van Jaarsveld: ‘Groei is geduldig’
21:22
21:22
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
21:22
Sy het openhartig met Maroela Media oor haar geloof, musiek en gesin gesels. Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
Gesonde gesinne: Wees die persoon wat jou kind moet word
10:47
10:47
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
10:47
Ons as ouers is nie perfek nie, maar hoe maak ʼn mens as jou voorbeeld die dag veel te wense oorlaat? Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
Irene-Louise van Wyk se jongste danstreffer tref Vrydag eers speellyste en stromingsplatforms, maar luister hier as jy ʼn voorsmakie van die liedjie wil hê. Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
Borsvoedingsweek | ‘Borsvoeding definieer nie perfekte ouerskap’
27:58
27:58
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
27:58
Simoné Pretorius deel hoe sy as Christen, maar ook as ʼn bekende figuur met ʼn groot aantal volgelinge op sosiale media, haar kinders se voedingsuitdagings navigeer. Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
Borsvoedingsweek | Borsvoedreis lyk anders vir elke ma
27:33
27:33
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
27:33
Twee ma’s deel hul borsvoedervarings met Maroela Media en gesels oor die algehele impak wat borsvoeding op hulle gehad het met hul eerste kinders. Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
Musiek laat steeds veelsydige Leah se wêreld draai
12:50
12:50
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
12:50
“Die toneelspeelgogga het beslis gebyt, en ek was al so bevoorreg om aanbieder vir die wonderlikste televisieprogramme te wees, maar alles draai op ʼn manier weer terug na musiek toe.” Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading
1
Borsvoedingsweek | ‘Mamma, wees geduldig met jouself’
11:22
11:22
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
11:22
Chané Kruger gesels ook as dieetkundige met ʼn spesiale belangstelling in pediatrie oor die redes wat kan lei tot ʼn ma se besluit om nie te borsvoed nie en hoe dit benader kan word. Maroela MediaPor Maroela Media
…
continue reading