Player FM - Internet Radio Done Right
Checked 1y ago
Adicionado há sete anos atrás
Conteúdo fornecido por Weg-tydskrif. Todo o conteúdo do podcast, incluindo episódios, gráficos e descrições de podcast, é carregado e fornecido diretamente por Weg-tydskrif ou por seu parceiro de plataforma de podcast. Se você acredita que alguém está usando seu trabalho protegido por direitos autorais sem sua permissão, siga o processo descrito aqui https://pt.player.fm/legal.
Player FM - Aplicativo de podcast
Fique off-line com o app Player FM !
Fique off-line com o app Player FM !
Podcasts que valem a pena ouvir
PATROCINADO
S
Squid Game: The Official Podcast
Squid Game is back, and so is Player 456. In the gripping Season 2 premiere, Player 456 returns with a vengeance, leading a covert manhunt for the Recruiter. Hosts Phil Yu and Kiera Please dive into Gi-hun’s transformation from victim to vigilante, the Recruiter’s twisted philosophy on fairness, and the dark experiments that continue to haunt the Squid Game. Plus, we touch on the new characters, the enduring trauma of old ones, and Phil and Kiera go head-to-head in a game of Ddakjji. Finally, our resident mortician, Lauren Bowser is back to drop more truth bombs on all things death. SPOILER ALERT! Make sure you watch Squid Game Season 2 Episode 1 before listening on. Let the new games begin! IG - @SquidGameNetflix X (f.k.a. Twitter) - @SquidGame Check out more from Phil Yu @angryasianman , Kiera Please @kieraplease and Lauren Bowser @thebitchinmortician on IG Listen to more from Netflix Podcasts . Squid Game: The Official Podcast is produced by Netflix and The Mash-Up Americans.…
Weg Tydskrif
Marcar/Desmarcar tudo como reproduzido ...
Manage series 1743980
Conteúdo fornecido por Weg-tydskrif. Todo o conteúdo do podcast, incluindo episódios, gráficos e descrições de podcast, é carregado e fornecido diretamente por Weg-tydskrif ou por seu parceiro de plataforma de podcast. Se você acredita que alguém está usando seu trabalho protegido por direitos autorais sem sua permissão, siga o processo descrito aqui https://pt.player.fm/legal.
Weg verskaf gespesialiseerde suider-Afrikaanse inligting oor bekostigbare familievakansies, kampering, staproetes, fotografie, toerusting, kos en motors.
…
continue reading
16 episódios

Todos os episódios
×W
Weg Tydskrif
1 Classic Lifestyle With Toast Coetzer: Rwanda 19:32
19:32
Mais Tarde
Mais Tarde
Listas
Like
Curtido
19:32Rwanda on air: Listen to Toast Coetzer’s recent interview with presenter Tamara LePine-Williams on Classic FM 102.7 They spoke about his visit to Rwanda (read the article in the July 2017 issue of go!) – seeing golden monkeys in Volcanoes National Park, birding in Nyungwe National Park and relaxing on the shores of Lake Kivu.…
In die Kalahri sonder ghêrs, deur Dana Snyman, het in 2004 in die heel eerste uitgawe van Weg verskyn. Dit was die eerste van honderde rubrieke wat oor die afgelope twaalf jaar in Weg en sy susterstydskrifte WegSleep en WegRy gepubliseer is. Saam met Fred Mouton se sketsein sy eie herkenbare styl, het die stories ’n maandelikse instelling geword. ’n Uitgawe sonder een van hierdie stories is so ondenkbaar soos ’n Morkels-advertensie sonder Trudie Taljaard en die twee-jaar-waarborg of ’n Wildtuinvakansie sonder rooibokke. In die afgelope twaalf jaar is van hierdie rubrieke in drie bundels saamgevat: Waar die Leeus Afrikaans verstaan (2006), Sonbrand en Braaiboud (2009) en Stories (2014). Die onderwerpe is uiteenlopend, maar in elkeen van die stories kan ’n mens jouself of jou vriende en familie raaksien. Die stories raak iets bekends en universeel aan dat dit jou soms wil laat lag, huil of sommer net verlang. Nou is ’n keur van hierdie stories vir die eerste keer as klankopnames beskikbaar. Die stemme van Waldemar Schultz, Nina Swart en Neels van Jaarsveld blaas nuwe lewe in twee uur se stories oor gesinsvakansies, petroljoggies, goggas, spoke en karre wat lol.…
W

Bem vindo ao Player FM!
O Player FM procura na web por podcasts de alta qualidade para você curtir agora mesmo. É o melhor app de podcast e funciona no Android, iPhone e web. Inscreva-se para sincronizar as assinaturas entre os dispositivos.