Artwork

Conteúdo fornecido por Gereformeerde kerk Bergbron. Todo o conteúdo do podcast, incluindo episódios, gráficos e descrições de podcast, é carregado e fornecido diretamente por Gereformeerde kerk Bergbron ou por seu parceiro de plataforma de podcast. Se você acredita que alguém está usando seu trabalho protegido por direitos autorais sem sua permissão, siga o processo descrito aqui https://pt.player.fm/legal.
Player FM - Aplicativo de podcast
Fique off-line com o app Player FM !

Sondag 1 September 2024 Stephan Briel

30:05
 
Compartilhar
 
Manage episode 437466137 series 2644201
Conteúdo fornecido por Gereformeerde kerk Bergbron. Todo o conteúdo do podcast, incluindo episódios, gráficos e descrições de podcast, é carregado e fornecido diretamente por Gereformeerde kerk Bergbron ou por seu parceiro de plataforma de podcast. Se você acredita que alguém está usando seu trabalho protegido por direitos autorais sem sua permissão, siga o processo descrito aqui https://pt.player.fm/legal.

Lees: Mat 7:1-12 en Heid Kat vr en antw 118.

Fokus: Mat 7:7-11.

Heilige Vraers.

1.Jesus moedig ons aan om vraers te wees.

· Is daar ‘n groter wonder en vreugde dat ek mag aanklop en dat die Vader om Christus wil op jou en my wag?

· Met hierdie opdragte spoor Jesus ons aan tot volhardende gebedsvertroue dat ons ‘n Vader in die hemel het wat die goeie wil vir ons.

2.Die “vra” word bepaal deur wie jy is.

· Die “julle” is hulle wie se hart in die hemel is en skatte in die hemel bymekaarmaak(6: 19-20); wat vir God dien en nie vir Mammon nie (6: 24); wat hulle allereers beywer vir die koninkryk en die wil van God (6: 33).

· Heilige vraers se begeertes (dit waarna hulle vra en soek) word grondig bepaal deur wie hulle is en die verhouding waarin hulle as kinders tot die Vader staan.

· Sodra jy ontdek dat jy nie ‘n heilige vraer is nie, dan beveel Jesus by jou aan om te bid (vra, soek, klop) sodat Hy dit deur sy Heilige Gees in jou kan werk.

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

· Wat bepaal die dinge waarna jy vra en soek in gebed?

· Bid jy met verwagting dat die Here jou sal verhoor? Wat veroorsaak dat jy onseker is of die Here jou gebede sal verhoor?

· Hoe kan jy groei tot ‘n heilige vraer wie se gebede verhoor word?

· Noem voorbeelde van verhoorde gebede in jou lewe.

  continue reading

291 episódios

Artwork
iconCompartilhar
 
Semua episode

×
 
Loading …

Bem vindo ao Player FM!

O Player FM procura na web por podcasts de alta qualidade para você curtir agora mesmo. É o melhor app de podcast e funciona no Android, iPhone e web. Inscreva-se para sincronizar as assinaturas entre os dispositivos.

Guia rápido de referências

Ouça este programa enquanto explora
Reproduzir