Artwork

Conteúdo fornecido por Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Todo o conteúdo do podcast, incluindo episódios, gráficos e descrições de podcast, é carregado e fornecido diretamente por Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet ou por seu parceiro de plataforma de podcast. Se você acredita que alguém está usando seu trabalho protegido por direitos autorais sem sua permissão, siga o processo descrito aqui https://pt.player.fm/legal.
Player FM - Aplicativo de podcast
Fique off-line com o app Player FM !

Is jou lewe ‘n Bootvaart?

2:53
 
Compartilhar
 
Manage episode 447158002 series 3072738
Conteúdo fornecido por Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Todo o conteúdo do podcast, incluindo episódios, gráficos e descrições de podcast, é carregado e fornecido diretamente por Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet ou por seu parceiro de plataforma de podcast. Se você acredita que alguém está usando seu trabalho protegido por direitos autorais sem sua permissão, siga o processo descrito aqui https://pt.player.fm/legal.

Send us a text

Openbaring 3:3 Dink daaraan hoe julle die evangelie ontvang en daarna geluister het. Hou daarmee vol en bekeer julle. As julle nie wakker word nie, sal Ek onverwags kom soos 'n dief, en julle sal nie weet wanneer Ek op julle sal afkom nie.
Bootvaarte het baie populêr geword. Trouens, meer as 30 miljoen mense dwarsdeur die wêreld het verlede jaar bootvaarte onderneem, en dis glo 'n syfer wat binne drie jaar tot 40 miljoen gaan styg.
En geen wonder dit is so gewild nie. Dis wat ek 'n luukse, allesinsluitende ontsnapping van die rotresies noem! Dis die een plek waar jy net eenkeer uitpak en inpak en byna elke dag in 'n ander betowerende hawe aankom. Jy eet en drink en jy’s vrolik! Wie sal nou nie daarvan hou nie?
Ek het onlangs op die eersteklas spyskaart van die aand van die 14e April 1912 aan boord van die RMS Titanic afgekom: Oesters, consommé, filet mignon, miskien gebraaide eend met appelmoes … en dis ongetwyfeld saam met die beste Franse wyne bedien.
Dit was net mooi in die middel van daardie aandete dat sy 'n ysberg getref het. Net ’n paar uur later het die ‘onsinkbare’ Titanic in twee gebreek en twaalf en ’n half duisend voet na die seebodem gesink.
Die passasiers het die beste lewe denkbaar op 'n ‘onsinkbare’ skip beleef, maar op daardie aaklige, geskiedkundige nag het die ysberg soos 'n dief in die nag meer as 1 500 mense van hul lewens beroof.

Dit maak nie saak hoe wonderlik die lewe lyk nie, hoe geborge en veilig dit lyk nie, jou einde en my einde, sal in ‘n oogwink kom. Is jy gereed?
Word wakker! Plaas jou vertroue in Jesus wat vir jou gesterf en opgestaan het. Verander jou lewe en jou hart want jy het geen benul wanneer jou einde sal kom nie.
Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1001 episódios

Artwork
iconCompartilhar
 
Wszystkie odcinki

×
 
Loading …

Bem vindo ao Player FM!

O Player FM procura na web por podcasts de alta qualidade para você curtir agora mesmo. É o melhor app de podcast e funciona no Android, iPhone e web. Inscreva-se para sincronizar as assinaturas entre os dispositivos.

Guia rápido de referências

Ouça este programa enquanto explora
Reproduzir