Preek, Sondag 4 Augustus | André Serfontein
Manage episode 432324429 series 3022979
AMEN | laat U koninkryk kom
Om te bid dat God se koninkryk sal kom nooi ons om die spanning te betree van ’n realiteit wat rééds sy hart reflekteer, en gelykertyd nog sug ‘in die pyne van verwagting’. Dit nooi ons om die wonder én gebrokenheid van die wêreld opnuut te herken. Dit daag ons uit om die intensie van ons eie hart te erken.
Dis nie ’n onskuldige gebed om te bid nie; dis eintlik ’n gevaarlike een.
Kom ons waag om dit saam te bid.
Kyk of luister hier saam na die preek.
Kyk hier na die preekopname:
Of kyk saam na die lewendige diens om 10:00:
10 episódios